KEURDERS ReŽls & Regulasies

Telers moet skriftelik keuringsaansoeke invul en stuur aan die genootskap:

1ste Semester:  Voor 15 Januarie
2de Semester:  Voor 15 Junie

ReŽls:

  • Alle skape moet minstens 4 maande wolgroei hÍ op die dag van keuring (beplan u skeertye dienooreenkomstig)

  • Alle ooie en ramme moet tussen 10 en 24 maande ouderdom gekeur word.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes