SKOUE Mpumalanga Kampioenskappe

Argief:  Kliek hier vir die 2012 uitslae
Argief:  Kliek hier vir die 2014 uitslae
Argief:  Kliek hier vir die 2015 uitslae

Te Ermelo Skou op 4 Maart 2016

KAMPIOEN OOILAM: Ooilam 5011 NV is vertoon deur Nico
von Wielligh van Standerton (079 671 1193)V.l.n.r. Nico von Wielligh en Amos Motaung

JUNIOR KAMPIOEN OOI:  Ooilam 5151 LT is vertoon deur Manie Lombard van Oranjeville (080 232 4324),
V.l.n.r.  Manie en Alta Lombard saam met Michael Makhoebe

 

 

JUNIOR KAMPIOEN RAM:  Ramlam 5107 LT is vertoon deur Manie Lombard van Oranjeville (080 232 4324),
V.l.n.r.  Manie en Alta Lombard saam met John Khanye

SENIOR KAMPIOEN WOLRAM asook SENIOR KAMPIOEN RAM:  Ram 4022 LT is vertoon deur Manie Lombard van Oranjeville (080 232 4324)
V.l.n.r.  Manie en Alta Lombard saam met Sameul Motloung

 

 

KAMPIOEN RAMLAM:  Ramlam 5168 JVG is vertoon deur dr Vos Grey van Janvos Landgoed by Davel (082 559 7861)
V.l.n.r.  dr Vos Grey en Abraham Lukhele

KAMPIOEN WOLOOI en JUNIOR KAMPIOEN WOLRAM: Ooilam 5057 JVG en Ramlam 5214 JVG is albei vertoon deur dr Vos Grey van Janvos Landgoed by Davel (082 559 7861)
V.l.n.r.  Hendie Mathews, Sfiso Mnusi, dr Vos Grey en John-Ten Mnusi

 

 

 

LIGSWAAR KAMPIOEN RAM:  Ram 4275 JVG is vertoon deur dr Vos Grey van Janvos Landgoed by Davel (082 559 7861)
V.l.n.r.  dr Vos Grey en Simon Lukhele

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes