SKOUE SAVM Nasionale Kampioenskappe

2014 Nasionale SA Vleismerino Kampioenskappe
18 - 20 Maart 2014 te Bloemfontein Skougronde
Kliek hier vir die volledige uitslae

Kampioen en Reserwe Kampioen Wolooi:  Agter is Jacobus le Roux van BKB (hoofborg saam met FNB), Manie van Niekerk van Kroonstad (vertoner) en Hendrik van der Merwe (stoetbestuurder).  Voor hurk Simon Nqwazulu met ooi 3019 HVN en David Dhlamini met ooi 3050 HVN.

Junior Kampioen Wolram:  Philip Botha van Memel (vertoner), Jafta Motaung met ram 3002 RDV en Robert Scott van BKB (best wol & opleiding).

   

Senior Kampioen Wolram:  Pieter Badenhorst (Snr) & Pieter Badenhorst (Jnr) van Colesberg (vertoners), Koos Moses met ram 2158 PAR en Robert Scott van BKB.

Ligswaar Kampioen Ram:  Robert Harris van Voermol (borg), Riaan Myburgh van Moorreesburg het die ram vertoon namens Jannie du Toit van Riebeeck Wes en Pieter Basson met ram 2004 VLK.

   

Kampioen Ramlam:  Paul van den Berg van FNB (hoofborg saam met BKB), Hannes Kotze van Moorreesburg en Jeremy Cleophas hou die ramlam 3515 XK vas.

Kampioen Ooilam:  Paul van den Berg van FNB (hoofborg saam met BKB), Dirk Jaars met ooilam 3286 XK en Suzanne Kotze (Hannes Kotze van Moorreesburg se dogter.

   

Junior Kampioen Ooi:  Jaco Jonker (Stoetbestuurder), Paul van den Berg van FNB (hoofborg saam met BKB), Jan van Biljon van Viljoenskroon (vertoner) en Jakob Ndaba hou die ooi 3014 JVB vas.

Senior sowel as Reserwe Senior Kampioen Ramme:  Jaco Jonker (Stoetbestuurder), John Melville van CMW (borg), Piet Phakoe met ram 2178 JVB, Trix en Jan van Biljon (vertoners) en Hendrik Shuping met ram 2081 JVB.

   
 

Junior Kampioen Ram:  Robert Harris van Voermol (borg),  Van Aardt Greyling van Lady Grey en Pietman Lande met ram 3109 GZ.

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes