SKOUE SAVM Nasionale Kampioenskappe

2015 BKB & FNB Nasionale SA Vleismerino Kampioenskappe
17 - 19 Maart 2015 te Bloemfontein Skougronde
Kliek hier vir die volledige uitslae

SA Senior Kampioen Wolram:  Ram JVB 3235 is vertoon
deur Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon, v.l.n.r. Jan van Biljon, Moses Mpondo en Robert Scott van BKB (hoofborg).

SA Junior Kampioen Wolram:  Ram GZ 4044 is vertoon deur Van Aardt Greyling (082 782 7674) van Dordrecht, v.l.n.r. Mike van den Berg (BKB hoofborg), Van Aardt Greyling, Hannes Esterhuizen (Aankondiger van Afrivet) en Pietman Lande.

   

SA Kampioen Wolooi:  Ooi JVB 4041 is vertoon deur Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon, v.l.n.r. Mike van den Berg (BKB hoofborg), Trix en Jan van Biljon, William Porogo en Jaco Jonker (Stoetbestuurder).

SA Junior Kampioen Ooi + Reserwe:  Ooie JVB 4070 + JVB 4015 is beide vertoon deur Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon, v.l.n.r. Trix en Jan van Biljon, Jaco Jonker, Simon Mpondo, Piet Phakoe en Paul van den Berg (FNB hoofborg)

   

SA Kampioen Ooilam + Reserwe Kampioen Ramlam:  Ooi HVN 4093 + Ram HVN 4116 is beide vertoon deur Manie van Niekerk (082 550 3890) van Kroonstad, v.l.n.r. Paul van den Berg (FNB hoofborg), Hendrik van der Merwe(Stoet-bestuurder), General Ndaba, Jack Semeye en Manie van Niekerk.

SA Kampioen Ramlam:  Ram CVH 4010 is vertoon deur PW en Pieter van Heerden (083 627 4133) van Wesselsbron, v.l.n.r. Paul van den Berg (FNB hoofborg), PW van Heerden, Alex Khamangane, Pieter van Heerden.

   

SA Ligswaargewig Kampioen Ram:  Ram JS 3132 is vertoon deur Koos de Wet (082 400 4935) van Graaff Reinet, v.l.n.r. Koos de Wet, Robert Harris (Voermol borg) en Justin Malan.

SA Senior Kampioen Ram:  Ram JVB 3075 is vertoon deur Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon, v.l.n.r. Jaco Jonker, John Melville (OVK/CMW borg), Trix en Jan van Biljon met Simon Mpondo wat die ram vashou.

   
 

SA Junior Kampioen Ram:  Ram JVB 4058 is vertoon deur Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon, v.l.n.r. Jaco Jonker, Robert Harris (Voermol borg), Jan en Trix van Biljon met Dawid Pitso wat die ram vashou.

 

Wenners van die SA Vleismerino Nasionale Vagkompetisie wat op 18 Maart 2015 te Bloemfontein beoordeel is:

SA Kampioen Ooivag en Reserwe Groep van 3 vagte:  Uitgestal deur Johann Strauss (083 231 1872) van Calvinia - v.l.n.r. Johann Strauss en Robert Scott (beoordelaar en borg van BKB). SA Kampioen Ramvag + Reserwe en Kampioen Groep van 3 vagte:  Uitgestal deur Hugo Wiehahn (083 456 4582) van Calidon v.l.n.r. Hugo Wiehahn en Robert Scott (beoordelaar en borg van BKB).  Hugo Wiehahn het ook die meeste punte verwerf in die NWKV se Nasionale Vagkompetisie vir SA Vleismerino wol.

2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society Alle regte voorbehou Webblad Terme & Voorwaardes