SKOUE SAVM Nasionale Kampioenskappe

2016 BKB / FNB Nasionale SA Vleismerino Kampioenskappe
15 - 17 Maart 2016 te Bloemfontein Skougronde

KAMPIOEN WOLOOI + JUNIOR KAMPIOEN WOLRAM: 
Ooilam 5070 JVB en Ramlam 5115 JVB is beide vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon (082 781 5210),  v.l.n.r. Jan van Biljon, Jacob Ndaba, Jaco Jonker en Moses Mpondo.

SENIOR KAMPIOEN WOLRAM en RESERWE SENIOR KAMPIOEN WOLRAM:  Ramme 4008 en 4071 HVN LT is albei vertoon deur Manie van Niekerk (082 550 3890) van Kroonstad,  v.l.n.r.  Hendrik van der Merwe, Jack Siminyane, Robert Scott (BKB), Manie van Niekerk en General Ndaba.

 

 

KAMPIOEN OOILAM + RESERWE KAMPIOEN OOILAM:   Ooilammers 5049 en 5099 CVH is beide vertoon deur Pieter van Heerden en seuns van Wesselsbron (083 627 4133),  v.l.n.r. Dawie Maree (FNB). Isak en Pieter van Heerden, voor hurk Jacob Kgogane en Alex Khamangne.

JUNIOR KAMPIOEN OOI:  Ooilam 5017 NBB is vertoon deur Nico Botha van Joubertina (083 455 7599),  v.l.n.r.  Nico Botha, Hans Maarman en Dawie Maree (FNB).

   

KAMPIOEN RAMLAM:  Ramlam 5066 ISH is vertoon deur Loutjie Hanekom van Clanwilliam (081 049 9201),  v.l.n.r. Dawie Maree (FNB), Loutjie Hanekom en Oulik Maans.

JUNIOR KAMPIOEN RAM:  Ramlam 5164 GK is vertoon deur Willem Engelbrecht van Clanwilliam (082 610 4488),  v.l.n.r.  Willem Engelbrecht, Pieter Basson en Lambert van der Westhuizen (CMW).

 

 

LIGSWAAR KAMPIOEN RAM:  Ram 4255 XK is vertoon deur Hannes Kotza van Moorreesburg (082 926 1179),  v.l.n.r.  Hannes Kotze, Dirk Jaars en John Melville (CMW).

SENIOR KAMPIOEN RAM:  Ram 4058 JVB is vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon (082 781 5210),  v.l.n.r. Jan & Trix van Biljon, John Melville, David Pitso en Jaco Jonker.



W
enners van die SA Vleismerino Nasionale Vagkompetisie wat op 16 Maart 2016 te Bloemfontein beoordeel is:


V.l.n.r:  Jacobus le Roux (BKB borg), Koos de Wet van Graaff-Reinet (het die Kampioen Ooivag vertoon - 92%), Robert Scott (beoordelaar BKB), Hugo Wiehahn van Caledon (het die Kampioen Ramvag vertoon - 95%) en Jan-Louis Venter (beoordelaar van die NWKV).

Volledige uitslae:

Ramvagte:
1.       Hugo Wiehahn en seuns van Caledon
2.       Jan van Biljon van Viljoenskroon
3.       Manie Lombard van Oranjeville

Ooivagte:
1.       Buks en Koos de Wet van Graaff-Reinet
2.       Hugo Wiehahn en seuns van Caledon
3.       Buks en Koos de Wet van Graaff-Reinet

Groep van 3 vagte:
1.       Hugo Wiehahn en seuns van Caledon
2.       Buks en Koos de Wet van Graaff-Reinet
3.       Johann Strauss van Calvinia

Die beoordelaars van die vagte was Robert Scott van BKB en Jan-Louis Venter van die NWKV.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes