SKOUE SAVM Nasionale Kampioenskappe

2017 BKB / FNB Nasionale SA Vleismerino Kampioenskappe
14 - 16 Maart 2017 te Bloemfontein Skougronde
Kliek hier vir die volledige uitslae

Wolkampioen Ramlam:  6147 NY vertoon deur Johann Strauss (083 231 2162), Platberg, Calvinia.  Mike van den Berg (BKB borg), Koos Vorster, Johann Strauss en Wiaan Persens op foto.

Junior Kampioen Wolram:  5146 LW vertoon deur Buks en Koos de Wet (082 400 4935), Allemanskraal, Graaff-Reinet.  Mike van den Berg (BKB borg), Buks en Koos de Wet (vertoners) en Donald Grootboom.

 

 

Senior Kampioen Wolram:  5059 GZ vertoon deur Van Aardt Greyling (082 782 7674), Ricksuhill, Lady Grey.  Mike van den Berg (BKB borg), Adel en Van Aardt Greyling met Pietman Lande heel regs.

Kampioen Superlam & Reserwe:  6160 ISH en 6123 ISH   Loutjie Hanekom (081 049 9201), Welgemeen Boerdery, Clanwilliam.  Eben Maritz (ABSA borg), Oulik Mans, Loutjie Hanekom en Adri Witbooi.

 

 

Kampioen Ligte Ramlam:  6040 GM vertoon deur Andre Malherbe (084 645 9335), Hertzogville.  Paul van den Berg (FNB borg) saam met Andre Malherbe op die foto.

Kampioen Swaar Ramlam:  6037 ISH vertoon deur Loutjie Hanekom (081 049 9201), Welgemeen Boerdery, Clanwilliam.  Paul van den Berg (FNB borg) saam met Loutjie Hanekom en hanteerder Adri Witbooi op die foto.

 

 

Junior Kampioen Ram:  5089 LW vertoon deur Buks en Koos de Wet (082 400 4935), Allemanskraal, Graaff-Reinet.  Koos en Buks de Wet (vertoners), Cor Uys (OVK / CMW borg) en hanteerder Ricky Augustus op die foto.

Senior Kampioen Ram:  5196 NWB vertoon deur Maritz Mouton (082 783 1972), Nuwerus Boerdery, Piketberg.  Riaan Myburgh (OVK / CMW borg), Maritz Mouton (vertoner) en hanteerder Kobus Goliath op die foto.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes