SKOUE SAMM National Championships

Uitslae vir Nasionale SA Vleismerino Kampioenskappe
21 - 23 Maart 2012 te Bloemfontein Skougronde

Dit was vanjaar die 35ste opeenvolgende jaar wat die SA Vleismerino Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein gehou was.  Vanjaar is Ďn rekordgetal van 832 diere ingeskryf deur 35 telers.  Daar is toe na onttrekkings 781 diere vertoon deur 34 telers.

Kampioen Wolooi Jan van Biljon van Viljoenskroon het die kampioen, reserwe kampioen, 3de sowel as 4de plek
vertoon in die klas
V.l.n.r. Hendrik Shuping, Fanie Ferreira (BKB borg), Jaco Jonker  (stoetbestuurder), Trix van Biljon, Thomas Teleko, Jan van Biljon (eienaar) en John Makemane.
Ligswaargewig Kampioen Ram (2-tand) vertoon deur Manie van Niekerk van Kroonstad
V.l.n.r. Pierre Vlok (BKB borg), Thabo Ndaba, Fanie Ferreira (BKB borg), Hendrik van der Merwe (stoetbestruurder), Andries Tsutsubi, Manie van Niekerk en Simon Nqzula.
   
Junior Kampioen Wolram (1038 JVB) ook vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon
V.l.n.r. Fanie Ferreira (BKB borg), Jan van Biljon en Jakob Ndaba.
Junior Kampioen Ooi (1001 JJH) vertoon deur Jan Haasbroek van Hoopstad
V.l.n.r. Jan Haasbroek, Danie Stoltz (BAYER borg), Elias Chaka.
   
Senior Kampioen Wolram (0116 HVN) vertoon deur Manie
van Niekerk van Kroonstad
V.l.n.r. Fanie Ferreira (BKB borg), Hendrik van der Merwe (stoetbestuurder), Mane van Niekerk (eienaar) en Dawid Dlamini.
Kampioen Ooilam (1201 CZB) vertoon deur Cobus Botha
van Bethlehem
V.l.n.r. Cobus Botha en Neo Mokwena.  Die borg was Molatek.
   
Kampioen Ramlam (1207 H) vertoon deur Hardus Botha van Kroonstad
V.l.n.r. Eben Botha (seun), Hardus Botha, Abel Matsaneng  en Tommie Burger (ENB borg).
Junior Kampioen Ram (1039 H)  ook vertoon deur Hardus Botha van Kroonstad
V.l.n.r. Corne du Plessis (TELWIEDRE Voere borg), Eben Botha (seun), Hardus Botha en William Tsoaela.
   
 
Senior Kampioen Ram (0120 PB)  vertoon deur Pieter Badenhorst van Colesberg.  Die ram was ook aangewys as die Swaargewig Kampioen Ram gebrg deur CMW.
V.l.n.r. Pieter Badenhorst, Pieter Badenhorst (seun), John Melville (CMW borg) en Koos Moses. 
 
   

0208 NY
Ram wat Vrydag 23 Maart 2012 verkoop is vir R60 000 tydens vanjaar se stilveiling.  Die verkoper is Johann Strauss van Platberg in Calvinia en die 3 kopers wat gesamentlik gekoop het is Hennie Blomerus, Jan Uys en Manie van Niekerk en hulle is almal van Kroonstad. 

Die ram was as reserwe kampioen aangewys in klas 16 vir ramme onder 24 maande wat weeg tussen 130 - 140 kg.

Op die foto is v.l.n.r.  Hennie Blomerus, Jan Uys, Manie van Niekerk, Johann Strauss en Bennie Persens. 

Ram 0074 HWB van Hennie Blomerus is ook verkoop vir R40 000 tydens die geleentheid aan Rassie Erasmus van Riversdal.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes