SKOUE Oos-Kaap Kampioenskappe

► Argief:  2016 Oos-Kaap Kampioenskappe
► Argief:  2015 Oos-Kaap Kampioenskappe
► Argief:  2014 Oos-Kaap Kampioenskappe
► Argief:  2013 Oos-Kaap Kampioenskappe
► Argief:  2012 Oos-Kaap Kampioenskappe

Oos-Kaap SA Vleismerino Kampioene
27 Oktober 2017
Cradock Skougronde

Kampioen Ramlam - GZ 7078 vertoon deur Van Aardt Geyling (082 782 7674) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Laurence Kalipa.

Junior Kampioen Ram - GZ 6220 vertoon deur Van Aardt Geyling (082 782 7674) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Boel Price (best. OVK Cradock) en tussen hulle is DaniŽl Ash (Graad 11 in Marlow Landbouskool).

 

 

Senior Kampioen Ram - GZ 6087 vertoon deur Van Aardt Geyling (082 782 7674) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Leon du Plessis (BKB Cradock) en Laurence Kalipa.

Kampioen Wolram - PB 6102 vertoon deur Pieter Badenhorst (072 243 5123) van Meerderwyk in Colesberg saam met Koos Moses.

 

 

Kampioen Wolooi - PB 7025 vertoon deur Pieter Badenhorst (072 243 5123) van Meerderwyk in Colesberg saam met Munnik van Niekerk (Graad 11 in Marlow Landbouskool).

Kampioen Groep van 3 Ramme - JS 6086 + JS 6060 + LW 6080 vertoon deur Buks en Koos de Wet van Allemanskraal in Graaff-Reinet saam met Qointon Maarman, Hans Maarman en Ricky Augustus.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes