SKOUE Royal Skou

Royal Skou Kampioene
Te Pietermaritzburg op 27 Mei 2014

Kampioen en Reserwe Kampioen Wolooi:  Johann de Jager van Reitz (vertoner 082 672 6913), links is Jakob Thwala met ooi 3074 JDJ en regs is Thabo Sebiloane met ooi 3024 JDJ.

Junior en Reserwe Junior Kampioen Wolram:  Philip Botha van Memel (vertoner 082 9449 130), links Jafta Khanye met ram 3107 BV en regs Jim Khanye met ram 3194 RDV.

   

Senior en Reserwe Senior Kampioen Wolram:  Johann de Jager van Reitz vertoon die reserwe & Philip en Willem Botha van Memel vertoon die kampioen, links Oupa Motaung met ram 2603 JDJ en regs Jim Khanye met ram 2063 RDV.

Kampioen Ramlam & Reserwe:  Adam Vermaak van Winterton (vertoner 082 786 2904), links Bheka Nembula met ram 3165 AVE en regs Thantulwazi Mtembu met ram 3390 AVE.

   

Junior Kampioen Ooi & Reserwe:   Johann de Jager van Reitz (vertoner 082 672 6913), links is James Moloi met ooi 3019 JDJ en regs is Oupa Motaung met ooi 3022 JDJ.

 

Junior Kampioen Ram & Reserwe:   Joe Wilkinson van Vereeniging (vertoner 072 146 0467) vertoon die reserwe en Adam Vermaak van Winterton vertoon die kampioen, links is Siyanda Mquambi met ram 3028 KIN en regs Zazi Zake met ram 3238 AVE.

   

Ligswaar Kampioen Ram & Reserwe:   Johann de Jager van Reitz en links Isak Tshabalala met ram 2296 JDJ en regs Thabo Sebiloane met ram 2267 JDJ.

 

Senior sowel as Reserwe Senior Kampioen Ramme:   Philip (staan regs) en Willem (staan links) Botha van Memel met Gerrit Theunissen in middel (van BKB van Wyk in Vrede).  Links is ram 2063 RDV vasgehou deur Jim Khanye en regs ram 2021 RDV vasgehou deur Jafta Khanye.

   
 

Kampioen Ooilam & Reserwe:   Johann de Jager van Reitz en links Filemon Twala met ooi 3152 JDJ en regs Fanie Mofokeng met ooi 3127 JDJ.

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes