SKOUE Standerton Skou

►  Kliek hier vir die 2016 uitslae
►  Kliek hier vir die 2015 uitslae
►  Kliek hier vir die 2014 uitslae
►  Kliek hier vir die 2013 uitslae

HoŽveldfees tydens die Standerton Skou
14 - 15 September 2017

Wolkampioen Ramlam vertoon deur Nico von Wielligh (079 671 1193) van Standerton (Vonrino stoet) saam met hanteerder Lucas Thuwala.

Junior Kampioen Wolram vertoon deur Manie Lombard (083 232 4324) van Oranjeville (Stelena stoet) saam met hanteerder John Khanye.

 

 

Senior Kampioen Wolram vertoon deur Joe Wilkinson (072 146 0467) van Vereeniging (Enkeldoorn stoet).

Kampioen Superlam vertoon deur Manie Lombard (083 232 4324) van Oranjeville (Stelena stoet) saam met hanteerder Michel Makhubu. 

 

 

Kampioen Ligte Ramlam vertoon deur Francois Wessels (082 352 5101) van Standerton (Fransonet stoet) saam met hanteerder Toto Mdake.

Kampioen Swaar Ramlam vertoon deur Joe Wilkinson (072 146 0467) van Vereeniging (Enkeldoorn stoet) saam met hanteerder Michel Ramaro.

 

 

Junior Kampioen Ram asook Reserwe Junior Kampioen beide vertoon deur Joe Wilkinson (072 146 0467) van Vereeniging (Enkeldoorn stoet). V.l.n.r.: Elmari Wilkinson, Johan Conradie, Andrea Hipkin, Joe Wilkinson en Stephan Tsotetsi.

Senior Kampioen Ram asook Reserwe Senior Kampioen beide vertoon deur dr Vos Grey van Davel (Janvos Landgoed). V.l.n.r.: Frans van den Berg (borg), Sifiso Mnisi, dr Vos Grey en Thulani Mhlanga.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes