SKOUE Super 10 Ramskou

Super 10 Ramskou vir SA Vleismerino Ramme
6 September 2013
Moorreesburg Skou

Kampioen Wolram GEC2049
Gawie Carstens Snr (Teler van Porterville – Sel. 083 636 0784) van Pampoenkraal te Porterville -Vashouer: Chrisjan Swarts

Kampioen Ligte Ramlam GEC3022
Gawie Carstens Snr (Teler van Porterville – Sel. 083 636 0784) van Pampoenkraal te Porterville - Vashouer: Shaun Regter

   

Kampioen Groep van 3 Ramme
Maritz Mouton (Teler van Piketberg – Sel. 082 783 1972), De Villiers Mouton (seun) - Vashouers:(heel regs) Jacobus Goliath, (links) Paul Mentoor, (middel) Isak Frans

Kampioen Ramlam XK2290 en Reserwe Kampioen Ramlam XK2422
Vashouer: Winston Cleophas, Mnr Hannes Kotzé (Teler van Alexandershoek te Moorreesburg – Sel. 082 926 1179), Vashouer: Jeromy Cleophas.

   

Junior Kampioen Ram XK2201
Mnr Hannes Kotzé (Teler van Alexandershoek te
Moorreesburg – Sel. 082 926 1179) - Vashouer: Jeromy Cleophas.

Senior Kampioen Ram XK1516
Teler- Mnr Hannes Kotzé - nie op foto) Corne van den Heever & Jan van Biljon (die 2 beoordelaars), Vashouer: Dirk Jaars.

   
 
Opperste Kampioen Ram XK1516
(Teler - Mnr Hannes Kotzé - nie op foto) Vashouers: Winston Cleophas, Jeromy Cleophas en Dirk Jaars
 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes