SKOUE Super 10 Ramskou

Super 10 Ramskou vir SA Vleismerino Ramme
16 April 2015
Clanwilliam Skou

Kampioen Ligte Ramlam sowel as Reserwe Kampioen Ligte Ramlam
Ram 4172 NY + 4107 NY is beide vertoon deur Johann Strauss (083 231 1872) van Calvinia, v.l.n.r. DW Giliomee (beoordelaar en van Molatek), Klaas Mouton, Johann Strauss (vertoner), Riaan Myburgh (CMW borg), Jan Vosloo (beoordelaar) en Bennie Persens.

Kampioen Swaar Ramlam sowel as Algehele Kampioen Ramlam
Ram 4021 AVM is vertoon deur Du Toit Cillié (082 875 0039) van Porterville, v.l.n.r. Zirk Erasmus (VIRBAC borg), Du Toit Cillié (vertoner) en Pieter Basson.

   

Junior Kampioen Ram
Ram 3304 NY is vertoon deur Johann Strauss (083 231 1872) van Calvinia, v.l.n.r. Johann Strauss (vertoner) en Wiaan Persens.

Senior Kampioen Ram sowel as Opperste Kampioen Ram
Ram 0276 ISH is vertoon deur Loutjie Hanekom (081 049 9201) van Clanwilliam, v.l.n.r. Loutjie Hanekom (vertoner), Adrie Witbooi en Gert Swart.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes