SKOUE Super 10 Ramskou

Super 10 Ramskou vir SA Vleismerino Ramme
20 April 2016
Lichtenburg Skou

Reserwe Kampioen Ligte Ramlam:  Ramlam 5222 AMU is vertoon deur Grietha van Rensburg van Sannieshof (082 952 1955),  v.l.n.r. Theuns Barnard (BKB), Grietha van Rensburg (vertoner), David Themba en Corrie Claassen (organiseerder).  

Kampioen Ligte Ramlam:  Ramlam 5140 COR is vertoon deur Cornie van den Heever van Schweizer- Reneke (082 948 3338),  v.l.n.r. Wimpie en Corlize Koenig (vertoners namens Coralta stoet) en Johannes Sejalemotho.

   
 

Kampioen Swaar Ramlam, Senior Kampioen Ram & Junior Kampioen Ram:  Ramme 5022 JVB ,  4058 JVB  &  4183 JVB is almal vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon (082 781 5210),  v.l.n.r.  Theuns Barnard (BKB), Simon Beukes, Jan van Biljon (vertoner), Moses Mpondo, Corrie Claassen (organiseerder), Jacob Moghotsie.  Die voorste ram was ook aangewys as die Opperste Kampioen Ram en die middelste ram as die Reserwe Opperste Kampioen Ram op diť skou.

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes