SKOUE Super 10 Ramskou

Kliek hier vir die 2013 uitslae
Kliek hier vir die 2015 uitslae
Kliek hier vir die 2016 uitslae

Super 10 Ramskou vir SA Vleismerino Ramme
27 April 2018
Bloemskou

Kampioen Superlam
7056 KIN vertoon deur Joe Wilkinson (072 146 0467) van Enkeldoorn stoet in Vereeniging. Links is Jacobus le Roux (BKB borg), Joshua & Elmarie Wilkinson en Michel Mohale.

Kampioen Ligte Ramlam
7228 GM & 7239 GM vertoon deur Andre & Michelle Malherbe (084 645 9335) van Gert Malherbe Boerdery in Herzogville. Links is Jonas Kula en regs is Ben Lefu.

   

Kampioen Swaar Ramlam
7084 GZ vertoon deur Van Aardt Greyling van (082 782 7674) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Pietman Lande. Links is Theuns Barnard (BKB borg).

Junior Kampioen Ram
7080 GZ vertoon Van Aardt Greyling van (082 782 7674) van Ricksuhill in Lady Grey saam met Laurens Kalipa. Links is John Melville (OVK borg).
 

   

Senior Kampioen Ram
6005 AFJ is vertoon deur Regter Fouché Jordaan (082 557 5660) van Founda stoet in Brandfort saam met Pheello Tighedi. Links is John Melville (OVK borg).

Opperste Kampioen Ram – 6005 AFJ van Regter Jordaan was ook aangewys as die algehele wenner.

   
 

Kampioen Groep van 3 Ramme
7228 GM, 7239 GM en 7188 GM is vertoon deur Andre & Michelle Malherbe (084 645 9335) van Gert Malherbe Boerdery in Herzogville. Links is Mike van den Berg (BKB borg), regs is die beoordelaars Gerhard Hartman en Jan Uys. Voor is Augus Mogorosi, Jonas Kula en Ben Lefu.

 

Van Aardt Greyling het die “BKB meeste punte” verwerf op die skou en was aangewys as die “BKB teler van kampioene” by die Super 10 Ramskou.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes