SKOUE Superram Kampioenskappe

SA Vleismerino Superram Kampioenskappe
16 September 2015
Agri Mega Week (AMW), Bredasdorp

Superkampioen Wolram:
Ram 3131 JS is vertoon deur Koos de Wet van Graaff-Reinet, v.l.n.r.  Marieke Brits (Veeplaas borg), Buks de Wet en Ricky Augustus.

Superkampioen Ligte Ramlam:
Ramlam 5003 NWB is vertoon deur Nuwerus Boerdery van Piketberg,  v.l.n.r.  Albert Loubser (Veeplaas borg), De Villiers Mouton en Solomon Frans.

   

Superkampioen Swaar Ramlam:
Ramlam 4099 LW is vertoon deur Buks de Wet van Graaff-Reinet,  v.l.n.r.  Buks de Wet en Ricky Augustus.

Superkampioen Junior Ram:
Ram 4050 JS is vertoon deur Koos de Wet van Graaff-Reinet,  v.l.n.r.  Buks de Wet en Justin Malan.  Hierdie ram is ook aangewys as die OPPERSTE SUPERKAMPIOEN RAM.

 

 

Superkampioen Senior Ram:
Ram 3172 NWB is vertoon deur Nuwerus Boerdery van Piketberg,  v.l.n.r.  Michael de Klerk (Zoetis borg), De Villiers Mouton en Jacobus Goliath.

Superkampioen Groep Ramme:
Die beste groep van 3 ramme deur Ďn vertoner geteel is vertoon deur Nuwerus Boerdery van Piketberg,  v.l.n.r.  Hans Burger van Voermol was die aankondiger by die skou, Solomon Frans, Maritz Mouton, De Villiers Mouton (pa en seun was die vertoners) en Jacobus Goliath.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes