SKOUE Vrystaat Kampioenskappe

SA Vleismerino Vrystaat Provinsiale Kampioenskappe gehou te Frankfort Skougronde op 8 Februarie 2013

Ligswaargewig Kampioen Ram:  Cobus Botha (082 378 3319) van Bethlehem.  Ram 2030 CZB vasgehou deur Richard Tebelo.

Junior Kampioen Wol Ram:  Johan Rautenbach (082 780 1189) van Lindley.  Ram 2177 JAR vasgehou deur John Mokwena.

   

Senior Kampioen Wol Ram:  Johan Rautenbach (082 780 1189) van Lindley.  Ram 1448 JAR vasgehou deur Simon Mofokeng.

Kampioen Wol Ooi:  Gerrie Muller (082 876 2277) van Frankfort.  Ooi 2067 GHM vasgehou deur Pule Matshole.

   
Junior Kampioen Ram:  Gerrie Muller (082 876 2277) van Frankfort.  Ram 2033 GHM vasgehou deur Petrus Matswaneng. Kampioen Ooilam:  Manie Lombard (083 232 4324) van Oranjeville.  Ooi 2225 LT vasgehou deur Sameul Matloung.
   
Kampioen Ramlam:  Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon.  Links is Jaco Jonker (Stoetbestuurder) en Ram 2096 JVB word vasgehou deur Thomas Teleko. Junior Kampioen Ooi:  Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon.  Links is Jaco Jonker (Stoetbestuurder) en Ooi 2099 JVB word vasgehou deur David Pitso.
   
 
Senior Kampioen Ram:  Jan van Biljon (082 781 5210) van Viljoenskroon.  Links is Jaco Jonker (Stoetbestuurder) en Ram 1178 JVB word vasgehou deur Jacob Ndaba.  

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes