SKOUE Vrystaat Kampioenskappe

Argief:  2012 Vrystaat Kampioenskappe
                   2013 Vrystaat Kampioenskappe
                   2014 Vrystaat Kampioenskappe
                   2016 Vrystaat Kampioenskappe
                   2017 Vrystaat Kampioenskappe

SAVM Vrystaat Kampioenskappe
Tydens die “Bielie-Mielie-fees” te Reitz aangebied op 16 Februarie 2018

Wolkampioen Ramlam & Reserwe –  7138 JAR en 7139 JER is beide vertoon deur Johan Rautenbach (082 780 1189) van Blesbokfontein in Lindley saam met Ronald Sehanka en David Letseleha.

Junior Kampioen Wolram – 6134 KLP vertoon deur Piet Strydom (072 486 3944) van Klipkop in Dordrecht saam met Piet Mtaung en Januwarie Matubelo.

 

 

Senior Kampioen Wolram – 6647 JAR vertoon deur Johan Rautenbach (082 780 1189) van Blesbokfontein in Lindley saam met John Makoena.

Kampioen Superlam – 7146 GHM vertoon deur Gerrie Muller (082 876 2277) van Revack in Frankfort saam met Petrus Matsaneng.

 

 

Kampioen Ligte Ramlam – 7001 JER vertoon deur Johan Rautenbach (082 780 1189) van Blesbokfontein in Lindley saam met John Makoena.

Kampioen Swaar Ramlam – 7074 GM vertoon deur Andre Malherbe (084 645 9335) van Gert Malherbe Boerdery in Hertzogville saam met Jonas Kula.

 

 

Junior Kampioen Ram – 6040 GM vertoon deur Andre Michel en klein Mielan Malherbe (084 645 9335), van Gert Malherbe Boerdery in Hertzogville saam met Augus Mogorosi.

Senior Kampioen Ram & Reserwe – 6030 JAR + 6236 JAR vertoon deur Johan Rautenbach (082 780 1189) van Blesbokfontein in Lindley saam met John Makoena en Oupa Mokwena.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes