SKOUE Vrystaat Kampioenskappe

Uitslae vir Vrystaat SA Vleismerino Kampioenskappe
3 Februarie 2012 te Frankfort Skougronde

Kampioen Ramlam
JVB 1039 vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon
V.l.n.r. Jan van Biljon (eienaar) en Jaco Jonker (bestuurder).
Junior Kampioen Ram
JAR 1254 vertoon deur Johan Rautenbach van Lindley
V.l.n.r. Johan Rautenbach en Japie Mphanya.
   
Senior Kampioen Ram
CZB 0083 vertoon deur Cobus Botha van Bethlehem
V.l.n.r. Eben Botha (seun), Cobus Botha en Richard Tebelo.
Senior Kampioen Wolram
JAR 0219 vertoon deur Johan Rautenbach van Lindley
V.l.n.r. Johan Rautenbach en Piet Mphanya.
   
Kampioen Wolooi + Junior Kampioen Wolram
JVB 1004 + JVB 1038 vertoon deur Jan van Biljon van Viljoenskroon
V.l.n.r. Trix van Biljon, Hendrik Shuping, Jan van Biljon en Jaco Jonker.  
Kampioen Ooilam
CZB 1201 vertoon deur Cobus Botha van Bethlehem
V.l.n.r. Eben Botha (seun), Cobus Botha en Neo Mokoena.
   
 
Junior Kampioen Ooi
RDV 1011 vertoon deur Bosch Valley Farms van Memel
V.l.n.r. Philip Botha, Willem Botha (seun) en Steve Kabe.
 
   

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes