SKOUE Vrystaat Kampioenskappe

SAVM Vrystaat Kampioenskappe
Te Frankfort Skougronde op 3 Februarie 2017

WOLKAMPIOEN RAMLAM:  Ramlam 6023 KIN is vertoon
deur Joe Wilkinson van Vereeniging (072 146 0467)
V.l.n.r.  Joe Wilkinson en Michel Ramarou.

JUNIOR KAMPIOEN WOLRAM: Ram 5064 KIN is vertoon deur Joe Wilkinson van Vereeniging (072 146 0467)
V.l.n.r.  Joe Wilkinson en Shorty Mohape.  Hierdie ram was ook die Reserwe Junior Kampioen ram.

   

SENIOR KAMPIOEN WOLRAM:  Ram 5224 JAR is vertoon
deur Johan Rautenbach van Lindley (082 780 1189)
V.l.n.r.  Johan Rautenbach en David Letseleha.

KAMPIOEN SUPERLAM:  Ramlam 6004 VR is vertoon deur Franco von Wielligh (079 496 1272)
V.l.n.r.  Franco von Wielligh en John Makoena.

   

KAMPIOEN LIGTE RAMLAM: Ramlam 6577 JAR is vertoon
deur Johan Rautenbach van Lindley (082 780 1189)
V.l.n.r.  Johan Rautenbach en Petrus Sehanka.

KAMPIOEN SWAAR RAMLAM: Ramlam 6388 JAR is vertoon deur Johan Rautenbach van Lindley (082 780 1189)
V.l.n.r.  Johan Rautenbach en John Makoena.

   

JUNIOR KAMPIOEN RAM:  Ram 5224 KIN is vertoon deur
Joe Wilkinson van Vereeniging (072 146 0467)
V.l.n.r.  Joe Wilkinson en Shorty Mohape.  Hierdie ram was
ook die Reserwe Junior Kampioen Wolram.

SENIOR KAMPIOEN RAM:  Ram 5035 GU is vertoon deur Jan en Thomas Uys van Steynsrus (082 375 9217)
V.l.n.r.  Thomas Uys, Jan Uys en Simon Mofokeng.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes