SKOUE Vrystaat Top 10 Bouvorm Ramskou

Kliek hier vir die 2013 uitslae

2014 SAVM Vrystaat Top 10 Bouvorm Kampioenskappe
SA Vleismerino Ramme wat by die Boertjiefees te Bultfontein gekroon is as die onderskeie kampioene tydens die Top 10 Ram Bouvormkampioenskappe op 6 September 2014:

Kampioen Ramlam vertoon deur Niekie Fourie (082 331 1566) van Christiana;  v.l.n.r.  Jaco Engelbrecht (XL stoet bestuurder), Jan Coetzee (Voermol borg) en Jim Kehalotsa hanteer die ram. Junior Kampioen Ram vertoon deur Dolf du Bruyn (082 338 2376) van Bultfontein;  v.l.n.r.  Dolf du Bruyn (vertoner), Johannes van Rooyen (Zoetis borg) en Koos Mateise hanteer die ram.
   
Ligswaargewig Kampioen Ram vertoon deur Jan Haasbroek (082 466 8319) van Hoopstad;  v.l.n.r.  Wouter Vorster (BKB borg), Francois Haasbroek (kleinseun van vertoner), Derick Steyn (bestuurder) en Elias Chaka hou die ram vas. Senior Kampioen Ram vertoon deur Jan Haasbroek (082 466 8319) van Hoopstad;  v.l.n.r.  Piet Pelser (CMW borg), Francois (kleinseun), Jan Haasbroek (vertoner) en William Chaka hanteer die ram.

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes