SKOUE Wes-Kaap Kampioenskappe

2012:
SA Vleismerino Wes-Kaap Provinsiale Kampioenskappe

Swartland Skou te Moorreesburg
7 September 2012


Kampioenstel Meerlinge - Gawie Carstens, Pampoenkraal, Porterville. Vashouers is Shaun Regter en Chrisjan Swarts.

Kampioen Paar
(beste ram en ooi) - Hannes Kotzè ,Alexandershoek, Moorreesburg. Vashouers is Winston Cleophas en Jeremy Cleophas.
   

Kampioen Wol Ooi
-  Theresa Le Roux (borg), Johann Strauss, Platberg, Calvinia. Vashouer is Danny Persens.

Kampioen Wol Ram - Du Toit Cillié (in middle), Agterland, Porterville. Riaan Myburgh maak wol oop (CMW – borg). Vashouer is Pieter Basson.
   


Kampioen Ooilam
- Hannes Kotzè, Alexandershoek, Moorreesburg. Vashouer is Dirk Jaars.

 


Junior Kampioen Ooi
- Hannes Kotzè, Alexandershoek, Moorreesburg. V.l.n.r. Jacolien Meyer (Swartland Skoukoningin), Janie Meyer (Swartland Skouprinses), Hannes Kotze (vertoner), Jeremy Cleophas (vashouer) en Hans Burger (Voermol - borg).
   


Kampioen Ramlam
- Du Toit Cillié, Agterland, Porterville. Vashouer is Pieter Basson.


Senior Kampioen Ram
- Riaan Myburgh van Moorreesburg en Maritz Mouton van Piketberg is mede-eienaars / vertoners van die ram. V.l.n.r Riaan Myburgh, Maritz Mouton, De Villiers Mouton (seun) en Jacobus Goliath hou die ram vas.
   


Junior en Reserwe Junior Kampioen Ramme
- Beide vertoon deur Du Tiot Cillié, Agterland ,Porterville. V.l.n.r. Gert Klaase. Jan Hugo (BKB - borg), Du Toit Cillié en Pieter Basson.

 

Victor Ludorum (meeste punte) is gewen deur Hannes Kotzè, Alexandershoek, Moorreesburg.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes