SKOUE Wes-Kaap Kampioenskappe

SA Vleismerino Wes-Kaap Provinsiale Kampioenskappe
Moorreesburg Skou
4 - 5 September 2014


Senior Kampioen Wolooi  
Ooi 3070 PIP vertoon deur Derik Nieuwoudt (082 761 4174) van Nieuwoudtville.  Derik hanteer self die ooi.


Kampioen Ooilam & Junior Kampioen Ooi
     
Ooi 3350 AVM & 3054 AVM vertoon deur Du Toit Cillié
(082 875 0039) van Agterland by Porterville.  Links
van hom is Romeo Anthony en regs is Pieter Basson.


Junior Kampioen Ram  
 
Ram 3050 XK vertoon deur Hannes Kotze (082 926 1179)
van Alexandershoek in Moorreesburg.  Vashouer is Winston Cleophas.


Kampioen Groep van 3 Ramme
    
Ram 3050 XK, ram 2422 XK & ram 2201 XK vertoon deur Hannes Kotze (082 926 1179) van Alexandershoek in Moorreesburg.  Vashouers is Winston Cleophas (links),
Paul Jaars en Jeremy Cloephas.


BKB Wes-Kaap Victor Ludorum skild

Gewen deur Du Toit Cillié (082 875 0039) van Agterland by Porterville, vir die teler wat die meeste punte verwerf het tydens dié skou.  Links is William Immelman van BKB in Porterville wat die skild namens BKB oorhandig het aan hom.


Senior Kampioen Wolram 
 
Ram 0294 JW vertoon deur Hugo Wiehahn & seuns
(083 456 4582) van Tussenbeide by Caledon.  Johan Wiehahn hanteer die ram.


Kampioen Ramlam
   
Ram 3315 AVM vertoon deur Du Toit Cillié (082 875 0039)
van Agterland by Porterville. Regs is Gert Klaase wat die ram vashou.


Senior Kampioen Ram
   
Ram 2201 XK vertoon deur Hannes Kotze (082 926 1179)
van Alexandershoek in Moorreesburg.  Vashouer is Jeremy Cleophas.


Kampioen Paar (beste ooi & ram groep)
    
Ooi 3054 AVM & ram 3315 AVM vertoon deur Du Toit Cillié
(082 875 0039) van Agterland by Porterville. V.l.n.r. Riaan Myburgh (Borg CMW), Pieter Basson, Du Toit Cillié en Romeo Anthony.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes