SKOUE Wes-Kaap Kampioenskappe

Moorreesburg Skou
11 September 2015

Kampioenstel Meerlinge
Links agter: Johan de Wet ( Beoordelaar van CMW)
Du Toit Cilliers - Agterland  082 875 0039
Vashouers is Gert Klaase en Pieter Basson

Kampioen Groep 3 Afstammelinge van 1 Vader
Hennie Hattingh ( Beoordelaar van BKB )
Du Toit Cilliers - Agterland  082 875 0039
Vashouers is Romeo Anthony, Gert Klaase en Pieter Basson

   

Kampioen Wolooi
Johan Wiehahn - Hugo Wiehahn en Seuns  083 456 4582
Riaan Myburgh - CMW Borg
Vashouer is Michel Goeieman

Kampioen Wolram
Johan Wiehahn - Hugo Wiehahn en Seuns  083 456 4582
Lambert vd Westhuizen - CMW
Vashouer is Michel Goeieman

   

Kampioen Ooilam ( XK 4263 )
Suzanne Kotzè - Alexandershoek Stoet  082 926 1179
Liezel Robberts - FNB borg
Vashouer is Jeremy Cleophas

Junior Kampioen Ram ( NWB 4071 )
Dr. Joubert Notle - Hoofborg Meadow
De Villiers Mouton & Maritz Mouton  082 783 1972
Vashouer is Jacobus Goliath

   

Kampioen Ligte Ramlam ( NX 5023 )
Niekie Pienaar - De Klip, Vredenburg  082 658 4901
Skou Konongin - Chantelle de Bruyn
1ste Prinses - Roche Stofberg
Vashouer is Pieter Booysen

Kampioen Swaar Ramlam ( XK 4255 )
Henriette Kotzè - Alexandershoek Stoet  082 926 1179  Die stoet van Hannes Kotze is bekroon as die “Teler van Kampioene” by dié skou.
Tania Niemand - Hoofborg Meadow
Vashouer is Paul Jaars

   
 

Senior Kampioen Ram ( AVM 3099 )
Dr. Joubert Nolte - Hoofborg Meadow
Du Toit Cilliers - Agterland  082 875 0039  Hierdie stoet het ook die Victor Ludorum skild verower.
Vashouer is Pieter Basson

 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes