SKOUE Wes-Kaap Kampioenskappe

Wes-Kaap Kampioenskappe gehou tydens die Swartland Skou in Moorreesburg
8 - 9 September 2016

Kampioen Wolram
XK 5261  vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes ( Hoofborg FNB ), Vashouer: Jeremy Cleophas

Kampioen Groep van 3 Ramme
NWB 5023, NWB 5142, NWB 5196  vertoon deur Maritz Mouton en seun van Piketberg (082 783 1972), Danie de Wet (Beoordelaar), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouers: Jacobus Goliath, Ossie Absolon en Salomon Frans

 

 

Kampioen Wolram
SVM 4240  vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Danie de Wet (Beoordelaar), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouer: Pieter Basson

Kampioen Ooilam + Reserwe Kampioen Ooilam
SVM 5225, SVM 5234  vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Lambert vd Westhuizen (Beoordelaar), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes (Hoofborg FNB), Vashouers: Chrisjan Pedro en Gert Maarman

 

 

Kampioen Wolooi
SVM 5223   vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 
875 0039), Du Toit Cilliè (Vertoner), Johan Beukes
(Hoofborg FNB), Vashouer: Elricco Muller

Reserwe & Kampioen Ligte Ramlam
Vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039) en die reserwe deur Jannie du Toit van Riebeek Wes (084 491 1211), Hendrien Smit (Skou Koningin), Jannie du Toit(Vertoner), Tinè Kitshoff (Skou Prinses), Du Toit Cilliè(Vertoner), Hendrik Tredoux(Nova Voere), Vashouers: Jean Smit, Gert Maarman

 

 

Reserwe Jnr Kampioen Ram
NWB 5222  vertoon deur Maritz Mouton en seun van Piket-
berg (082 783 1972), Johan Beukes(Hoofborg FNB), De Villiers Mouton (Vertoner), Vashouer: Salomon Frans

Jnr. Kampioen Ram
GK 5164  vertoon deur Willem Engelbrecht van Clanwilliam (082 610 4488), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Willem Engelbrecht (Vertoner), Vashouer: Hannes Paulse

 

 

Snr Kampioen Ram
AVM 4021  vertoon deur Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Du Toit Cilliè(Vertoner), Burton Kirsten (FNB), Vashouer: Pieter Basson

Reserwe Snr Kampioen Ram
XK 4011  vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Hannes Kotzè (Vertoner), Vashouer: Dirk Jaars

 

 

 

Kampioen Swaar Ramlam + Reserwe Kampioen Swaar Ramlam
XK 5261, XK 5554  vertoon deur Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179), Johan Beukes(Hoofborg FNB), Burton Kirsten (FNB), Vashouers: Jeremy Cleophas, Ashwin Solomons

 

 

 

Toekennings:

Kampioen Ooiteler - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039)
Kampioen Ramteler - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179)
Teler van Kampioene - Septemberskraal Stoet van Du Toit Cillié van Porterville (082 875 0039)
Victor Ludorum (meeste punte) - Alexandershoek Stoet van Hannes Kotze van Moorreesburg (082 926 1179) 

Dankie aan ons hoofborg:  FNB

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes