VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

LP Becker & Seuns Veiling

Datum:  13 September 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 35 000 vir ram 1035 BEC
Verkoper van duurste Ram:
  Leon Becker van Georgeskraal in Warden
Koper van duurste Ram:
  Wihann Kinder Trust van Reitz (Johan & Wikus de Jager)
Gemiddelde Prys van Ramme:
  37 verkoop vir R 9729 gem.
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  10 verkoop vir R 3850 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Frankfort
Plek:
  Plaas Georgeskraal in Warden distrik
Tipe Veiling:
  9 de Produksieveiling van LP Becker & seuns


Duurste ram
V.l.n.r. Wikus en Johan de Jager (kopers van Wihann Kinder Trust), Henri de Jager (BKB Harrismith), Leon Becker (verkoper) en die ram word vasgehou deur Moloi Elijah.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes