VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Bosch Valley Veiling
Datum:  28 Junie 2012 
Hoogste Prys Ram:
  R 101 000 vir ram 9169 RDV
Verkoper van duurste Ram:
  Bosch Valley van Memel Philip Botha
Koper van duurste Ram:
  Francois Wessels van Standerton Fransonet stoet
Gemiddelde Prys van 3 Stoetramme:
  3 verkoop vir R 68 000 gem.
Gemiddelde Prys van ander Ramme:
  23 verkoop vir R 7674 gem. 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  19 verkoop vir R 5474 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Frankfort
Plek:
  Plaas Boschfontein - Memel
Tipe Veiling:
  3 de Jaarlikse Produksieveiling van Bosch Valley


Duurste ram
V.l.n.r.:  Philip Botha (verkoper), Willem Botha (seun van verkoper- staan agter), Jan Mostert (Afslaer), Hennie Visser (stoetvee adviseer), William Mpo hou die ram vas en regs staan Francois Wessels (koper).

OPMERKING:  Dit is n nuwe rekordprys vir n SA Vleismerino ram.  Die vorige hoogste pryse op veilings was R100 000.

2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society Alle regte voorbehou Webblad Terme & Voorwaardes