VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Coralta Veiling
Datum:
  27 Junie 2012 
Hoogste Prys Ram:
  R 20 000 vir ram 0001 COR
Verkoper van duurste Ram:
  Cornie van den Heever van Coralta in Schweizer-Reneke 
Koper van duurste Ram:
  Altus Goosen van Hertzogville
Gemiddelde Prys van Ramme:
  53 verkoop vir R 7830 gem. 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  51 verkoop vir R 3431 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Kroonstad
Plek:
  Plaas Coralta Ė Schweizer-Reneke
Tipe Veiling:
  9 de Jaarlikse Produksieveiling


Duurste ram
V.l.n.r.:  Cornie van den Heever (verkoper), Elsa en Altus Goosen (koper) en Johannes Sejalemotho.

OPMERKING:  Ram 0298 COR is ook verkoop vir R20 000 by die veiling aan Louis en Gretha van Rensburg van Sannieshof.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes