VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

De Wet Veiling
Datum:  22 Februarie 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 17 000 vir ram 0118 JS
Verkoper van duurste Ram:
  Koos de Wet van Allemanskraal in Graaff-Reinet
Kopers van duurste Ram:
  Van Heerden Boerdery van Tarkastad
Gemiddelde Prys van Ramme:
  53  verkoop vir R 5675 gem. 
Laagste Prys vir Ramme:
  R 3000
Hoogste Prys Ooi:
  R 3700
Gemiddelde Prys van Ooie:
  47 verkoop vir gem. R 2606
Laagste Prys vir Ooie:
  R 1700  
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  CMW-ELITE OVK
Plek:
  plaas Allemanskraal in Graaff-Reinet 
Tipe Veiling:
  10de Produksieveiling van Buks en Koos de Wet


Duurste ram
V.l.n.r.:  Jaco & Zak van Heeren (kopers), Koos de Wet (verkoper) en Jan Erasmus (Streekbestuurder CMW Elite).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes