VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Dubbel X Veiling


V.l.n.r. - Richard Haupt (BKB Skaap en Wol beampte) Jan Mostert (BKBLouwid Bestuurder: Spesiale en Stoetvee veiling en afslaer); Jaco de Jager (verkoper);  Kobus de Jager (verkoper); Oubaas Landman (koper); Niel Jordaan (BKB Skaap en Wol beampte).

Uitstekende pryse vir Dubbel X SA Vleismerino genetika

Diť SA Vleismerino ram is vir die hoogste prys van R 42 500 aan Oubaas Landman van Amersfoort verkoop tydens die 6de produksie veiling van Dubbel X SA Vleismerinoís van Kobus de Jager. Die veiling het op Dinsdag 6 September 2012 op Schuilplaas in die Amersfoort distrik plaasgevind.

Die ramme het ín uitstekende gemiddeld van R 8 647 elk behaal. Die duurte geregistreerde ooi is deur Francois  Wessels van Standerton teen R 4 500 gekoop terwyl die geregistreerde ooie se gemiddeld R 2 774 elk was.

Die veiling is deur BKBLouwid Standerton aangebied met Jan Mostert as afslaer.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes