VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Pro SAVM Genepoel Veiling

Datum:  7 September 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 10 500 vir ram 0182 GLH
Verkoper van duurste Ram:
  Gerhard Hartman van Kroonstad
Kopers van duurste Ram:
  Hardus Botha, Frik Roux en Dennis Staal
Gemiddelde Prys van Ramme:
  29 verkoop vir R 6034 gem.
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  5 verkoop vir R 2800 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Kroonstad
Plek:
  Plaas Elandsrand naby Kroonstad
Tipe Veiling:
  3 de Produksieveiling van Pro SAVM Genepoel van Kroonstad


Duurste ram
V.l.n.r. Cobus van Coller (naashoogste bieder op die ram Ė van Libanon in Viljoenskroon, Hardus Botha (koper), Gerhard Hartman (verkoper), Frik Roux (koper) en Dennis Staal (verkoper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes