VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Gerrie Muller Produksieveiling
Datum:  14 Maart 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 20 000 stuk vir ram 0221 GHM en ram 9374 GHM  
Kopers van duurste Ramme:
  Manie Louwrens van Leeupan in Leslie & Jaco van Dyk van Oribi in Winterton. 
Verkoper:
  Gerrie Muller van Revack in Frankfort   
Gemiddelde Prys van Ramme:
  50  verkoop vir R 7615 gem.
Laagste Prys vir Ramme:
  R 5500
Hoogste Prys Ooi:
  R 6000 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  68 verkoop vir R 3348 gem.
Laagste Prys vir Stoetooie:
  R 2750
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB-Louwid van Frankfort
Plek:
  Revack in Frankfort
Tipe Veiling:
  7 de Produksieveiling


Duurste ram
V.l.n.r.:  Jan Mostert (Afslaer), Manie Louwrens (koper), Gerrie Muller (verkoper), Eddie Muller (BKB-Louwid van Frankfort) en Jaco van Dyk (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes