VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Harrismith Veiling
Datum:  8 Augustus 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 20 000 vir ram 1036 WJV
Verkoper van duurste Ram:
  Henning Vorster van Middelburg (Oos-Kaap)
Koper van duurste Ram:
  Leeuwkop Boerdery van Bethlehem
Gemiddelde Prys van Ramme:
  71 verkoop vir R 7 458 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Frankfort
Plek:
  Highway Junction (ou skougronde)
Tipe Veiling:
  41 ste Oos-Vrystaat Ramveiling vir SA Vleismerino ramme


Duurste ram
V.l.n.r. Henry de Jager (BKB adviseur het gekoop namens Leeuwkop Bdy), Piet Muller (BKB Louwid Frankfort) en Henning Vorster (verkoper).

Opmerking:  Dit was n bitter koue veiling en die erge sneeu was n belewenis.  Op foto 0051 aangeheg is geneem net voordat alle ramme inderhaas verwyder is uit die die sneeubedekte tent.  n Paar minute na die laaste ram verwyder is, het die tent inmekaar gestort a.g.v. die sneeu se gewig.

2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society Alle regte voorbehou Webblad Terme & Voorwaardes