VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Jan van Biljon Veiling
Datum:
  20 Junie 2012 
Hoogste Prys Ram:
  R 40 000 vir ram 8115 JVB
Verkoper van duurste Ram:
  Jan van Biljon van Viljoenskroon
Koper van duurste Ram:
  Wouter du Plooy van Bultfontein
Gemiddelde Prys van Ramme:
  62 verkoop vir R 13870 gem. 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  85 verkoop vir R 3527 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  Vleissentraal van Bloemfontein
Plek:
  Plaas Niekerksrus - Viljoenskroon
Tipe Veiling:
  46 ste Jaarlikse Produksieveiling van Jan van Biljon


Duurste ram
V.l.n.r.:  Wimpie du Plessis (bestuurder Vleissentraal), Trix van Biljon (vrou van verkoper) en Wouter du Plooy (koper). 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes