VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Janvos Landgoed Produksieveiling
Datum:
  13 Maart 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 15 000 vir ram 0027 JVG 
Koper van duurste Ram en ooi:
  Frik Barnard van Muldersdrif (Hills and Dales stoet).
Verkoper van duurste Ram en ooi:
  Janvos Landgoed van Brakfontein, Davel
Gemiddelde Prys van Ramme:
  49  verkoop vir R 8684 gem.
Laagste Prys vir Ramme:
  R 5500
Hoogste Prys Ooi:
  R 7750 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  26 verkoop vir R 5058 gem.
Laagste Prys vir Stoetooie:
  R 3750
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB-Louwid van Frankfort
Plek:
  Brakfontein naby Davel
Tipe Veiling:
  21 ste Jaarlikse Produksieveiling


Duurste ram
V.l.n.r.:  Tobie Alexander (BKB Ermelo), Etienne Roux & Tolla Tolmay (namens koper), Jan Mostert (Afslaer) en dr Vos Grey (verkoper).  Die ooi wat agter staan word vasgehou deur Sifiso Mnisi en die voorste ram word vasgehou deur John Ten.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes