VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Moorreesburg Boere Promosieveiling
Datum:  15 Augustus 2012  

Tydens die Moorreesburg Boere Promosieveiling op 15 Augustus 2012 te Drie Heuwel, Moorreesburg is 30 SAVM aangebied en verkoop teen Ďn gemiddelde prys van R8 383.00.  Die hoogste prys SAVM ram het R15 000 behaal.


Duurste ram
V.l.n.r. Verkoper : Phillip de Waal, Bossiesvlei, Moorreesburg - seun Willem; BKB Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Malmesbury; Kopers : Frederick en Boet le Roux, Hermon; Hanteerder : Abraham Jansen, Moorreesburg

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes