VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

SAVM Nasionale Veiling
Datum:
  1 Augustus 2012 
Hoogste Prys Ram:
  R 85 000 vir ram 0091 LW
Verkoper van duurste Ram:
  Buks en Koos de Wet van Graaff-Reinet
Kopers van duurste Ram:
  ‘n Groep van 5 telers uit die Wes-Kaap het die ram saam gekoop – hulle is Nickie Pienaar van Vredenburg, Du Toit en Riana Cillié van Porterville, Hugo Wiehahn & seuns van Caledon, Maritz Mouton van Piketberg en Rassie Erasmus van Riversdal. 
Gemiddelde Prys van Ramme:
  122 verkoop vir R 12 824 gem.
Hoogste Prys Ooi:
  R 9 000 vir ooi 1170 XK
Verkoper van duurste Ooi:
  Hannes Kotze van Moorreesburg
Koper van duurste Ooi:
  Gawie Carstens van Porterville
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  57 verkoop vir R 4 325 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  CMW ELITE van Frankfort
Plek:
  Bloemfontein skougronde
Tipe Veiling:
  56 ste Nasionale Veiling vir SA Vleismerino ramme en ooie


Duurste ram
V.l.n.r.:  Maritz Mouton (koper van Piketberg), Francois Wiehahn (koper van Caledon), Nickie Pienaar (koper van Vredenburg), Buks de Wet (verkoper), Du Toit Cillié (koper van Porterville), Koos de Wet (verkoper) en sy seuntjie Louis de Wet langs hom.


Duurste 
ooi
V.l.n.r.:  Hannes Kotze (verkoper), William Immelman (BKB stoetvee adviseur), Jeremy Cleophas (vashouer) en Gawie Carstens (koper).

Opmerking:  Die vraag na gehalte ramme van dié dubbeldoelras neem toe en is baie gesond op die stadium.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes