VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Paarl Veiling
Datum:
  18 Julie 2012 
Hoogste Prys Ram:
  R 35 000 vir ram 1011 JW
Verkoper van duurste Ram:
  Hugo Wiehahn & seuns van Tussenbeide in Caledon
Koper van duurste Ram:
  Tom & Hardus Erasmus van Skuinskraal in Riversdal
Gemiddelde Prys van Ramme:
  90 verkoop vir R 8903 gem. 
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB  van Paarl
Plek:
  Skoolterrein van die HoŽr Landbouskool Boland naby Paarl
Tipe Veiling:
  35 ste Jaarlikse Amptelike Genootskapsveiling vir SA Vleismerinoís in die Wes-Kaap.


Duurste ram
V.l.n.r.:  Tom en Hardus Erasmus (kopers), Hugo Wiehahn en Johan Wiehahn (verkopers) en Ters Marais (afslaer van BKB).

OPMERKING:   Die vraag na gehalte SA Vleismerino ramme is besonder goed vanjaar.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes