VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Piketboere Promosieveiling

Datum:  8 Augustus 2012  

Tydens die Piketboere Promosieveiling te Piketberg is 55 ramme aangebied en 54 verkoop.  Hoogste prys behaal was R13 000.00 met ‘n gemiddelde prys van R7 241.00.  BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.


Duurste ram (1188 AVM)
V.l.n.r. BKB amptenaar : William Immelman, Porterville;  Verkoper : Du Toit Cillié, Agterland Boerdery BK, Porterville;  Hanteerder : Gert Klaase, Porterville;  BKB Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Malmesbury

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes