VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Potchefstroom Veldramveiling

Datum:  12 September 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 10 000 vir ram 1125 VB
Verkoper van duurste Ram:
  Vredebest Plase van Klapmuts naby Stellenbosch
Koper van duurste Ram:
  Jannie Scott van Dipkraal in Winburg
Gemiddelde Prys van Ramme:
  34 verkoop vir R 6529 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Potchefstroom
Plek:
  BKB Louwid Veilingskrale naby Potchefstroom
Tipe Veiling:
  13 de Veldramveiling


Duurste ram
V.l.n.r. Roelof Heenop (BKB Louwid), Jan Mostert (afslaer), Jannie Scott (koper), Jacques Obermeyer (verkoper namens Vredebest Plase) en Salty de Villiers (BKB Louwid).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes