VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Potgieter / Kruger Veiling

Datum:  24 September 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 22 000 vir ram 0156 JUP
Verkoper van duurste Ram:
  Jacques Potgieter van Winburg
Koper van duurste Ram:
  HC Kruger en seun BK van Winburg
Gemiddelde Prys van Ramme:
  35 verkoop vir R 7100 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
 
BKB Louwid van Kroonstad
Plek:  Plaas Bellavista in Winburg
Tipe Veiling:  1 ste Produksieveiling van Jacques Potgieter en NJ Kruger


Duurste ram
Bismark du Plessis (beseerde Springbokhaker boer ook met SA Vleismerinoís), Jan Mostert (afslaer), Jacques Potgieter (verkoper) en NJ Kruger (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes