VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Rautenbach & Fourie Produksieveiling
Datum:
  23 Februarie 2012  

Hoogste Prys Ram:
  R 18 000 
Kopers van duurste Ram:
  JP Hattingh Trust van die plaas Welvaart in Frankfort. 
Verkoper van duurste ram:
  Johan Rautenbach van Lindley.   
Gemiddelde Prys van Ramme:
  41 verkoop vir R 6616 gem.
Hoogste Prys Ooi:
  R 8500 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  25 verkoop vir R 3846 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB-Louwid van Frankfort.
Plek:
  Op die plaas “Modus Vivendi” in Petrus Steyn.
Tipe Veiling:
  4 de gesamentlike Produksieveiling van Johan Rautenbach & Henlo Fourie.


Duurste ram
V.l.n.r.:  Danie de Wet (BKB Frankfort), Jan Mostert (Afslaer), Kobus Hattingh (snr.) en Kobus Hattingh (jnr.) (kopers), Johan Rautenbach (verkoper) en John Mokoena wat voor hurk en die ram vashou.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society • Alle regte voorbehou • Webblad Terme & Voorwaardes