VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Rooidenne SAVM Uitverkoping

Datum:  5 September 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 35 000 vir ram 0361 RDW
Verkoper van duurste Ram & Ooi:
  Rooidenne SAVM stoet uitverkoping
Koper van duurste Ram:
  Rassie Erasmus van Riversdal
Gemiddelde Prys van Ramme:
  24 verkoop vir R 7604 gem.
Hoogste Prys Ooi:
  R 10 250 vir ooi 0223 RDW
Koper van duurste Ooi:
  Faans Pretorius van Heilbron
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  126 verkoop vir R 5044 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  CMW ELITE van Frankfort
Plek:
  Plaas Dennehof in Petrus Steyn distrik
Tipe Veiling:
  Rooidenne SAVM stoet: laaste aanbod van wyle Danie de Wet


Duurste ram
V.l.n.r. Hennie Visser (namens die koper Ė Rassie Erasmus), Petrus Moloi, Ian Grobbelaar (afslaer) en Deon Engelbrecht (namens verkoper -  Rooidenne stoet). 


Duurste ooi
V.l.n.r. Deon Engelbrecht (namens verkoper -  Rooidenne stoet), Ian Grobbelaar (afslaer) en Faans Pretorius (koper). 

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes