VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Scheepers Veiling
Datum:  6 Maart 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 20 000 vir ram 0003 FXF  (twee ander ramme nl. 7165 GZ en 0131 FXF het ook R20 000 stuk behaal)
Koper van 2 van die duurste Ramme:
  Barbara Reynecke van Silverbank in Greylingstad
Uitverkoping veiling van verkopers:
  Francois en Lindie Scheepers van Kalkoenkrans in Amersfoort
Gemiddelde Prys van Ramme:
  55  verkoop vir R 10 118 gem.
Laagste Prys vir Ramme:
  R 6500
Hoogste Prys Ooi:
  R 13 000 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  445 verkoop vir R 3663 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB van Wyk Ė Standerton.  Hulle het die veiling uitstekend en uiters professioneel hanteer.
Plek:
  Kalkoenkrans in Amersfoort
Tipe Veiling:
  Algehele uitverkoping omdat boerdery gestaak word.
KommersiŽle  ooie:
  Daar is altesaam 827 kudde-ooie verkoop teen R 3065 stuk wat uitstekend is en voorwaar Ďn nuwe rekord is vir SAVM kudde-ooie.


Een van 3 duurste ramme
V.l.n.r.:  Francois Scheepers (verkoper), Frik Verster (afslaer van BKB van Wyk Ė Standerton), Dries Reynecke en Barbara Reynecke (koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes