VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Senclomar Veldramveiling

Datum:  17 Augustus 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 10 500 vir ram 1111 VB
Verkoper van duurste Ram:
  Vredebest Plase van Klapmuts naby Stellenbosch
Koper van duurste Ram:
  Jimmy van der Spuy van Adderley Boerdery in Durbanville
Gemiddelde Prys van Ramme:
  39 verkoop vir R 6 692 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Kroonstad
Plek:
  Winburg Veilingskrale
Tipe Veiling:
  24 ste Veldramveiling van Senclomar SA Vleismerino klub


Duurste ram
Jimmy van der Spuy (koper) en sy vrou Marine agter hom, Ben Botha (borg van Swavet) en Mike van den Berg (keurder van BKB).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes