VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Smith Veiling
Datum:
  15 Februarie 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 42 000 vir ram 9022 GJS
Verkoper van duurste Ram:
  George Smith van Morriston in Dordrecht
Kopers van duurste Ram:
  Maritz Mouton, Niekie Pienaar en Dutoit Cillie onderskeidelik van Piketberg, Vredenburg en Porterville.
Gemiddelde Prys van Ramme:
  43  verkoop vir R 6750 gem. 
Laagste Prys vir Ramme:
  R 3750
Hoogste Prys Ooi:
  R 7 200 vir ooi 0010 IAN
Gemiddelde Prys van Ooie:
  32 verkoop vir gem. R 3033
Laagste Prys vir Ooie:
  R 2000  
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  CMW-ELITE OVK
Plek:
  Paas Welgevonden in Dordrecht 
Tipe Veiling:
  6de Produksieveiling van George en Hugh Smith van Dordrecht.


Duurste ram
V.l.n.r.:  Brandon Leer (afslaer), Jan Erasmus (Streekbestuurder CMW Elite), Niekie Pienaar (koper), Maritz Mouton (koper) en Hugh Smith hou die ram vas.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes