VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Stelena Produksieveiling
Datum:  22 Mei 2012  
Hoogste Prys Ram:  R 30 000 vir ram 1055 LT
Verkoper van duurste Ram en Ooi:
  Stelena SA Vleismerinoís van Oranjeville (vennote : Manie Lombard en Derick Lategan)
Koper van duurste Ram en duurste Ooi:
  Wiese Human van Steynsrus
2de duurste Ram: 
R 19 000 vir beproefde ram 7163 LT
Gemiddelde Prys van Ramme:
  41 verkoop vir R 7 854 gem.
Hoogste Prys Ooi:  R 9 000 vir ooi 6250 LT
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  23 verkoop vir R 4 880 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Frankfort
Plek:
  Plaas Nooitgedacht naby Oranjeville
Tipe Veiling:
  5 de Produksieveiling van Stelena SAVM stoet


Duurste ram en ooi
V.l.n.r.:  Derick Lategan (Stelena vennoot), Wiese Human (koper), Manie Lombard (Stelena verkoper), Jan Mostert (BKB Louwid afslaer) en Stefan Lombard (seun van Manie).


Duurste ram
Derick Lategan, Manie Lombard en Stefan Lombard (Stelena vennote)

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes