VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Tweeling Veldramveiling
Datum:
  15 Junie 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 17 000 vir ram 1041 RK wat as Ďn Meriete ram (rooi lint)sowel as die beste wolram (blou lint) aangewys was.
Verkoper van duurste Ram:
  Tiesie Muller van Tweeling
Koper van duurste Ram:
  Paul Kruger van Cornelia
Gemiddelde Prys van Ramme:
  37 verkoop vir R 7192 gem. 
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  CMW ELITE van Frankfort
Plek:
  Boereverenigingsaal te Tweeling
Tipe Veiling:
  Jaarlikse SA Vleismerino Veldramveiling op Tweeling


Duurste ram
V.l.n.r.:  Lourens Bibbey (vryskut afslaer), Tiesie Muller (verkoper) en Andries van Dyk (CMW velddienste namens die koper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes