VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Van Aardt Greyling Produksieveiling
Datum:
  16 Februarie 2012  
Hoogste Prys Ram:
  R 26 000 vir ram 0053 GZ 
Koper van duurste Ram:
  Dennis Staal van BW Staal (Edms) Bpk. in Kroonstad 
Verkoper van duurste Ram:
  Van Aardt Greyling en seun van Ricksuhill, Lady Grey
Gemiddelde Prys van Ramme:
  45  verkoop vir R 10 011 gem.
Laagste Prys vir Ramme:
  R 4000
Hoogste Prys Ooi:
  R 7000 
Gemiddelde Prys van Stoetooie:
  44 verkoop vir R 3419 gem.
Laagste Prys vir Stoetooie:
  R 1800
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB van Cradock
Plek:
  Ricksuhill in Lady Grey
Tipe Veiling:
  28 ste Jaarlikse Produksieveiling


Duurste ram
V.l.n.r.:  Henry Naude (BKB Barkly-Oos), Gawie Carstens (koper van 2de duurste ram Ė van Porterville) en Van Aardt Greyling (verkoper) hou die ram 9003 GZ vas wat R24 000 behaal het.

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes