VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Weskus Promosieveiling
Datum:  30 Augustus 2012  

Tydens die Weskus Promosieveiling, Vredenburg op 30 Augustus 2012 is 41 SA Vleismerino ramme aangebied teen Ďn gemiddelde prys van R6 152.00.  Die hoogste prys behaal was R14 000.  BKB Wes-Kaap het die veiling aangebied.


Duurste ram
V.l.n.r. Koper : A C McLachlan, Saldanha; Verkoper : N E Pienaar, Vredenburg; Hanteerder : Willem Talmakkies, Vredenburg; Stoetvee-Afslaer : Ters Marais, Paarl

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes