VEILINGS Veilingsuitslae
Terug na vorige bladsy

Wolmaransstad Produksieveiling

Datum:  15 Augustus 2012
Hoogste Prys Ramme:  R 20 000 vir ram 1031 WJV asook R 20 000 vir ram 0211 H
Verkopers van duurste Ramme:
  Henning Vorster van Middelburg (Oos-Kaap) en Hardus Botha van Kroonstad
Kopers van duurste Ramme:
  Gert van Aarde van Hartbeesfontein en Jan Olivier van Hoopstad.
Gemiddelde Prys van Ramme:
  135 verkoop vir R 8 346 gem.
Afslaersfirma wat veiling gehou het:
  BKB Louwid van Kroonstad
Plek:
  Wolmaransstad skougronde
Tipe Veiling:
  49 ste Ramveiling vir SA Vleismerino ramme te Wolmaransstad soos gereŽl deur die Genootskap.


Duurste ram
V.l.n.r.:  Hardus Botha (verkoper), Piet Muller (BKB Louwid Ė Frankfort), Thomas Nako, Gert van Aarde (koper) en Henning Vorster (verkoper).

© 2012 - 2018  SA Vleismerino Genootskap / SA Mutton Merino Society ē Alle regte voorbehou ē Webblad Terme & Voorwaardes